Sternula is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat 7 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Sternula albifrons - Kleinsterretjie Sternula antillarum Sternula balaenarum - Damarasterretjie Sternula lorata Sternula nereis Sternula saundersi Sternula superciliaris
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Sterretjies