Die Brilsterretjie (Onychoprion anaethetus) - ook bekend as die brilseeswael - is 'n voël, nie-broeiend en 'n besoeker aan die kus van Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle is meestal pelagies maar slaap soms ook op land. Die voël is 30 – 32 cm lank, 110 - 170 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Bridled tern.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=E6518B9D5C802F2A
Kategorie:Sterretjies