Die Swartneksterretjie (Sterna sumatrana) is 'n voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle slaap soms by riviermondings saam met ander sterretjies. Die voël is 30 cm lank, 90 g groot met 'n vlerkspan van 60 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black-naped Tern.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sterretjies