Die Rooiborssterretjie (Sterna dougallii) is 'n skaars standvoël en slegs 250 pare broei gedurende Mei tot Oktober op eilande aan die suidkus. Hiervandaan versprei die voëls oos- en weswaarts. Die voël is 33 – 38 cm lank, 100 - 130 g groot met 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Roseate tern.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sterretjies