Die Grysborssterretjie (Sterna vittata) is 'n redelike algemene wintertrekvoël na kuswater in Suider-Afrika, hoofsaaklik die Oos- en Wes-Kaap. Die wêreldbevolking is sowat 50 000 pare en die streekbevolking is net groter as 15 000 pare. Die voël is 34 – 40 cm lank, weeg 110 - 170 g en het 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Antarctic Tern.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sterretjies