Die Koningsterretjie (Thalasseus maximus) is 'n seldsame voël en besoeker aan die Kuneneriviermond en 'n swerwer verder suid aan die Namibiese kus. Die voël is 46 – 48 cm lank, 340 - 420 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 m. In Engels staan die voël bekend as die Royal tern.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sterretjies