Die Elegante sterretjie (Thalasseus elegans) is 'n seldsame voël en swerwer en slegs twee keer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 38 – 41 cm lank, 200 - 320 g groot met 'n vlerkspan van 95 – 110 cm. In Engels staan die voël bekend as die Elegant Tern.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sterretjies