Die Arktiese sterretjie (Sterna paradisaea) - ook bekend as die Arktiese seeswael - is 'n algemene deurtogtrekvoël en somerbesoeker aan kus en oseaanwaters. Klein getalle oorwinter. Die voël is 33 – 35 cm lank, 80 - 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Arctic Tern.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=BDC5CF80BE6CFC21

Kategorie:Sterretjies