Die Kuifkopsterretjie (Thalasseus bengalensis) is 'n redelike algemene voël en nie-broeiende besoeker aan die ooskus van Suider-Afrika, veral in die somer. Hulle is swewers na die Wes-Kaap. Die voël is 35 – 37 cm lank, 180 - 240 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël bekend as die Lesser crested tern.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sterretjies