Die Grootsterretjie (Thalasseus sandvicensis) is 'n algemene trekvoël wat by kuswaters, riviermondings en baaie gevind kan word. Minstens 50 000 voëls besoek die streek en sommige oorwinter. Die voël is 36 – 40 cm lank, weeg 200 - 250 g en het 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël as die Sandwich tern bekend.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sterretjies