Die Mikstertmeeu (Xema sabini) is 'n algemene somertrekvoël na kuswaters, insluitend groot beskutte baaie. Hulle is seldsaam op land. Die streekbevolking is 5 000 - 10 000 voëls. Die voël word 27 – 32 cm lank, 160 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 85 – 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sabine's gull.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Meeue