Die Dunbekmeeu (Chroicocephalus genei) is 'n seldsame voël en slegs eenkeer opgeteken is in Suid-Afrika. Die voël oorwinter in noordoos-Afrika. Die voël word 38 – 44 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 1,05 m. In Engels staan die voël bekend as die Slender-billed gull.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Meeue