Die Bontfraiingpoot (Steganopus tricolor) is 'n voël en somerswerwer wat leef by kuswatermassas en soutpanne, hoofsaaklik in die weste. Die voël is 22 – 24 cm lank, 40 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Wilson's Phalarope.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Strandlopers en snippe