Die Suidpoolroofmeeu (Catharacta maccormicki) is 'n seldsame deurtogtrekvoël in Suider-Afrika en aasvreter om vistreilers. Die voël word 53 – 60 cm lank, 1,2 - 1,5 kg groot met 'n vlerkspan van 1,3 m. In Engels staan die voël bekend as die South polar skua.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges