Die Kleinstrandloper (Calidris minuta) is 'n algemene somertrekvoël wat leef by varswatermassas, riviermondings en strandmere. Slegs enkeles oorwinter. Die streekbevolking is 100,000 voëls groot. Die voël is 12 – 15 cm lank, 18 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 34 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Stint.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges