Die Katedraal van Aken (Duits: Aachener Dom, Aachener Münster of Kaiserdom) is een van die bekendste monumentale bouwerke in die weste van Duitsland. Dit is die kerk waarin meer as 30 Duitse konings gekroon is, is ook die begraafplaas van Karel die Grote. Dit is 'n belangrike pelgrimskerk en sedert 1930 die katedraal van die bisdom van Aken. In 1978 het die katedraal die eerste Duitse monument geword wat UNESCO-wêrelderfenisstatus verwerf het. aachen.de: De Dom

Verwysings

Kategorie:Rooms-Katolieke katedrale Kategorie:Kerkgeboue in Duitsland Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Duitsland Kategorie:Geboue en strukture in Noordryn-Wesfale Kategorie:Aken