Die Amerikaanse koningriethaan (Porphyrio martinicus) is 'n voël en swerwer uit die Amerikas en leef in plat riete. Die voël is 27 – 35 cm groot en weeg 120 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as American (Purple) Gallinule.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Ralle