__NOTOC__
Die kwartelkoning (Crex crex) is 'n skaars trekvoël wat in langgrasveld en oop savanne leef. Die voël kom slegs in die oostelike gedeelte van Suider-Afrika voor en sy status word aangegee as kwesbaar. Die voël word 25 – 30 cm groot en weeg 130 - 200 gram. In Engels staan dit bekend as die Corn crake.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Ralle