Die Gevlekte riethaan (Porzana porzana) is 'n skaars trekvoël wat leef in oorstroomde grasveld en aan digbegroeide oewers van vlak wateroppervlaktes. Die voël is 21 – 24 cm groot en weeg 70 - 130 gram. In Engels staan dit as die Spotted crake bekend.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ralle