Die Gestreepte riethaan (Aenigmatolimnas marginalis) is 'n skaars trekvoël en leef in seisoenaal oorstroomde grasveld en vleie. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 40 – 60 gram. In Engels staan die voël bekend as Striped crake.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ralle