Die Streepborsvleikuiken (Sarothrura boehmi) is 'n skaars trekvoël en leef in welige, seisoenale oorstroomde grasveld. Die voël kom slegs voor in die Mashonalandplato in Zimbabwe. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 25 - 40 gram. In Engels staan die voël bekend as Streaky-breasted Flufftail.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ralle