Kraanvoëlagtiges (Gruiformes) is 'n orde van voëls wat 'n heterogene versameling van voëls omvat, en waarskynlik nie 'n natuurlike groep vorm nie. Die groep staan ook soms bekend as die kraanvoëls, ralle en verwantes. Verskeie fossiele van die orde is al gevind, waarvan sekere families al uitgesterf het. Die oudste fossiele stam uit die vroeë Eoseen.

Taksonomie Aramidae Gruidae (Kraanvoëls) Heliornithidae Psophiidae (Trompetvoëls) Rallidae Sarothruridae

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:Voëls