Porphyrio is 'n genus van voëls in die familie Rallidae. Die geslag omvat ses spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Porphyrio alleni - (Kleinkoningriethaan) Porphyrio flavirostris Porphyrio hochstetteri Porphyrio madagascariensis - (Grootkoningriethaan) Porphyrio martinicus - (Amerikaanse koningriethaan) Porphyrio porphyrio
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Ralle