Amaurornis is 'n genus van voëls in die familie Rallidae. Die genus omvat 8 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Amaurornis akool Amaurornis flavirostra - (Swartriethaan) Amaurornis isabellina Amaurornis magnirostris Amaurornis moluccana Amaurornis olivacea Amaurornis olivieri Amaurornis phoenicurus
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Ralle