Karakaras is 'n groep valkagtiges (Falconidae) wat op die Amerikaanse kontinent oorkom. Hulle is groot voëls, 40–60 cm lank met 'n spanwydte van ongeveer 130 cm, en het kaal gesigte met sterk snawels. Hulle is omnivore met lange pote wat in oop of half-oop gebiede lewe.

Die bekendste spesie is die kuifkarakara wat van die Verenigde State tot in Suid-Amerika voorkom. Op die Falkland-eilande leef die suidelikste soort: die donkerswart Falkland-karakara.

Taksonomie Informele groep: Karakaras Genus: Daptrius Daptrius ater Daptrius americanus Phalcoboenus carunculatus Phalcoboenus megalopterus Phalcoboenus albogularis Phalcoboenus australis Genus: Polyborus Polyborus plancus Genus: Milvago Milvago chimachima Milvago chimango

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:Roofvoëls