Afrotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat twee spesies wat endemies tot suidelike Afrika is.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (waargawe 2.6). Hierdie spesies word soms by die genus Eupodotis ingesluit.
Spesies Afrotis afra - Swartvlerkkorhaan Afrotis afraoides - Witvlerkkorhaan
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Poue