Die witvlerkkorhaan (Afrotis afraoides) is 'n endemiese, algemene standvoël wat voorkom oor sentraal Namibië, die hele Botswana en sentraal Suid-Afrika. Die voël leef in Karoograsveld en dorre savanne. Die voël is 48 tot 52 cm groot en weeg 520 tot 950 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern black korhaan.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Korhane en wildepoue