Eupodotis is 'n genus van voëls in die familie wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat vyf spesies wat almal in Afrika voorkom.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.7). Spesies van die genera Afrotis en Lophotis word soms by die genus ingesluit; hoewel sekere bronne die Vaalkorhaan, Woestynkorhaan en Eupodotis humilis as 'n aparte genus Heterotetrax aandui.List 6

Spesies Eupodotis senegalensis - Witpenskorhaan Eupodotis caerulescens - Bloukorhaan Eupodotis vigorsii - Vaalkorhaan Eupodotis rueppellii - Woestynkorhaan Eupodotis humilis

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Voëls