Die witpenskorhaan (Eupodotis senegalensis) is 'n skaars standvoël wat voorkom in die Oos-Kaap, noordoos Vrystaat en Gauteng. Die voël leef in oop grasvelde en yl beboste savanne en verkies hoër gras soos die meeste korhane. Die voël is 52 – 60 cm groot en weeg 1.2 – 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied Korhaan of White-bellied Bustard.

duimnael|links|Mannetjie in Maasai Mara, Kenia. duimnael|links|E. s. erlangeri, wyfie, Serengeti, Tanzanië. duimnael|links|E. s. erlangeri, mannetjie, Serengeti, Tanzanië.

Subspesies Vyf subspesies word erken:White-bellied Bustard , Internet Bird Collection

E. s. senegalensis (Vieillot, 1820) E. s. canicollis (Reichenow, 1881) E. s. erlangeri (Reichenow, 1905) E. s. mackenziei (C.M.N. White, 1945) E. s. barrowii (J.E. Gray, 1829)

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Korhane en wildepoue