Cursorius is 'n genus van voëls in die familie Glareolidae. Die genus omvat 5 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Voëls in die genus het lang bene, kort vlerke en lang skerp snawels wat afwaarts gekurf is. Hulle jag insekte deur van hulle sig gebruik te maak, wat hulle te voet agterna sit. Die wyfies lê 2-3 eiers op 'n slag op die grond.

Spesies Cursorius coromandelicus Cursorius cursor Cursorius rufus - Bloukopdrawwertjie Cursorius somalensis Cursorius temminckii - Trekdrawwertjie

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Drawwertjies Kategorie:Waadvoëls