Rhinoptilus is 'n familie van voëls in die orde Charadriiformes. Die familie omvat 4 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Spesies Rhinoptilus africanus - Dubbelbanddrawwertjie Rhinoptilus bitorquatus Rhinoptilus chalcopterus - Bronsvlerkdrawwertjie Rhinoptilus cinctus - Driebanddrawwertjie

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Drawwertjies