__NOTOC__
Die rooivlerksprinkaanvoël (Glareola pratincola) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en intra-Afrika trekvoël. Die voël is 24 – 25 cm groot en weeg 60 - 100 gram. In Engels staan dit as die collared pratincole bekend.
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Korhane en wildepoue