Die Nzheleledam (ook Njeleledam) is 'n boogtipedam, geleë in die Nzhelelerivier noord van die Soutpansberg in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dam het 'n bakmaat van 55,3 miljoen m3 agter 'n wal van 47 m.Major rivers and streams within the Limpopo River Basin Die dam is in 1948 gebou vir besproeiing en die gevaarpotensiaal is as hoog aangeteken (3).Lys van Damme in Suid-Afrika van die Departement van Waterwese

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Damme in Limpopo