Die bloukorhaan (Eupodotis caerulescens) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël wat voorkom in sentraal Vrystaat en Gauteng. Die voël leef in grasvelde. Die voël is 52 – 60 cm groot en weeg 1.2 - 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Blue korhaan.

Links|240px|Suidelike Vrystaat, Suid-Afrika

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=501B3D622D2A02BD

Kategorie:Korhane en wildepoue‎