Die Neoaves is 'n klade van voëls waartoe byna alle voëlspesies behoort, behalwe eendvoëls (dit wil sê eende, swane en ganse), hoenders, en die loopvoëls (familie van die volstruis).
Die superorde Neoaves is 'n onderverdeling van Neoganthae. Die ander superorde, die sustergroep van Neoaves, is Galloanserae, waaraan eende, swane, ganse en hoenders behoort. Die eerste opdeling binne die nou lewende voëls was die tussen die Paleognathae (die loopvoëls) en die Neognathae (die res van die nou lewende voëlspesies). Tree of life Neornithes
Klade Klade volgens Hackett et al. (2008).
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Voëls