Lophotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat drie spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Lophotis gindiana Lophotis ruficrista - Boskorhaan Lophotis savilei
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Poue