Lissotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat twee spesies wat beide in Afrika voorkom.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Spesies Lissotis hartlaubii Lissotis melanogaster - (Langbeenkorhaan)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Korhane en wildepoue Kategorie:Poue