Ardeotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat vier spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Ardeotis arabs - Arabiese pou Ardeotis australis - Australiese pou Ardeotis kori - Gompou Ardeotis nigriceps - Indiese pou
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Korhane en wildepoue Kategorie:Poue