Perdicinae is 'n subfamilie van voëls in die familie van Fisantagtiges (Phasianidae). Hulle is medium-grootte voëls wat inheems aan Europa, Asië, Afrika en die Midde-Ooste is. Hulle migreer nie, maak op die grond nes en vreet sade.
Genera Alectoris Ammoperdix Anurophasis Arborophila Bambusicola Caloperdix Coturnix (kwartels) Dendroperdix Francolinus Galloperdix Haematortyx Lerwa Margaroperdix Melanoperdix Ophrysia Peliperdix Perdicula Perdix Pternistis Ptilopachus Rhizothera Rollulus Scleroptila Tetraogallus Tetraophasis Xenoperdix
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Kwartels, patryse en fisante