Gallinula is 'n genus van voëls in die familie Rallidae. Die genus omvat 7 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Geraadpleeg 4-11-2010 Die uitgestorwe Gallinula nesiotis nesiotis word soms as 'n subspesie van Gallinula comeri beskou.
Spesies Gallinula angulata – (Kleinwaterhoender) Gallinula chloropus – (Grootwaterhoender) Gallinula comeri – (Goughwaterhoender) Gallinula galeata Gallinula melanops Gallinula silvestris Gallinula tenebrosa † Gallinula nesiotis nesiotis
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Ralle