Vleikuikens (Sarothrura) is 'n genus van voëls uit die familie Rallidae. Die genus omvat 9 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (version 2.6).
Taksonomie Sarothrura affinis - (Gestreepte vleikuiken) Sarothrura ayresi - (Witvlerkvleikuiken) Sarothrura boehmi - (Streepborsvleikuiken) Sarothrura elegans - (Gevlekte vleikuiken) Sarothrura insularis Sarothrura lugens Sarothrura pulchra Sarothrura rufa - (Rooiborsvleikuiken) Sarothrura watersi
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Ralle