Crex is 'n genus voëls in die familie Rallidae. Die genus omvat twee spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Spesies Crex crex (Kwartelkoning) Crex egregia (Afrikaanse riethaan of Afrikaanse kwartelkoning)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Ralle