Die Kleinriethaan (Porzana pusilla) is 'n skaars tot algemene standvoël en leef nomadies in vleie, rietplate en oorstroomde grasveld. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 30 - 45 gram. In Engels staan die voël bekend as Baillon's Crake.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ralle