Die Afrikaanse riethaan (Crecopsis egregia) is 'n skaars tot algemene trekvoël en leef in vogtige grasvelde van seisoenale vloedvlaktes. Die voël is 19 – 23 cm groot en weeg 120 - 160 gram. In Engels staan die voël bekend as African Crake.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Ralle