Die swartriethaan (Amaurornis flavirostra) is 'n algemene standvoël en leef in vleie met digte beskutting. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 70 – 115 gram. In Engels staan die voël bekend as Black Crake.

upright|links|duimnael|Kuiken

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Ralle