Die Kleinkoningriethaan (Porphyrio alleni) is 'n gelokalisserde algemene standvoël en leef in oorstroomde grasveld. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 110 - 165 gram. In Engels staan die voël bekend as Allen's Gallinule.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Ralle