Puyang (Chinees: 濮阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 3 629 300 in September 2008. Die stad is in die ooste van China, aan die Geelrivier geleë. Puyang grens in die weste aan Anyang en in die suidweste aan Xinxiang.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China