Lianyungang (Chinees: 连云港) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 822 300 in 2008.
Die stad is in die ooste van China, aan die kus van die Geelsee geleë. Lianyungang grens in die suidooste aan Yancheng, in die suide aan Huai'an en Suqian en in die suidweste aan Xutsjou.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China