Yulin (Chinees: 玉林) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 5 980 000 in 2004.

Die stad is in die suidooste van China, noord van die kus van die Suid-Chinese See, en wes van Hongkong en Macau geleë.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China