Lishui (Chinees: 丽水) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 2 506 600 in 2010. Die stad is in die ooste van China, naby die kus van die Oos-Chinese See geleë.

Lishui grens in die noorde aan Quzhou, Jinhua en Taizhou en in die suidooste aan Wenzhou. Die naam van die stad beteken "pragtige water".

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China